DIE OMGEWING

Daar is baie om te doen en te sien, nie net binne die grense van Leeupoort Vakansiedorp en die 823 Ha wildkamp nie, maar ook in die omliggende gebiede en dorpe rondom Leeupoort. In die skyfievertoning hieronder lys ons net ‘n paar van die vele kenmerke en besienswaardighede wat vir besoekers beskikbaar is.

Plaas jou muis oor die skyfievertoning om dit te onderbreek, jy kan ook op
die linker- of regter pyltjie klik om vorentoe te beweeg of terug te spoor.

  • Leeupoort Vakansiedorp is geleë binne ‘n geproklameerde natuurrerservaat en bestaan uit ongeveer 1,200 woonerwe met ongeveer 550 inwoners wat permanent hier bly. Die dorp beskik oor grondpaaie en die spoedbeperking in Leeupoort is 25 km/h.