Ontspanning & Rustigheid in 'n Asemrowende Bosveld Paradys – 1016 Buffel Paadjie, Leeupoort Vakansiedorp
TARIEWE
Bespreek by Ons Vennote
Die gekwoteerde tariewe is die eenheidsprys vir Paulandi vir vier persone, ‘n minimum bespreking van twee nagte word vereis. Aankomstyd is 14:00 en vertrektyd is 09:00, behalwe Sondae wanneer vertrektyd 16:00 is.
Standaard Tarief (Sondag – Donderdag) @ R850 per nag.
Premium Tarief (Vrydag & Saterdag) @ R1,050 per nag.
Langnaweke & Skoolvakansies @ R1,250 per nag.
Aankomste op Sondag word nie toegelaat indien die eiendom daardie naweek beset was nie, aankomste word slegs aanvaar wanneer daar geen vorige gaste was nie.
Aankoms– en Vertrektye sal slegs op versoek verslap word, onderhewig aan geen ander besprekings voor aankoms en / of na vertrek nie, asook die beskikbaarheid van skoonmaakdienste.