Resensies 2019

Magda Botha
Augustus 12, 2019

 

Dankie dat ons weereens kon besef hoe mooi en groot ons Skepper alles geskape het.  Weereens my hart verloor in die bosveld. Ons kan nie genoeg dankie sê nie. Verseker gaan Paulandi ons wegbreekplek wees. Kan regtig aanbeveel. Nogmaals dankie 🤗

 

 
 
 

Its really a five star place!
The animals visit you on the front porch and you can take game drives with your own vehicle. Everything is so lovely it feels you are in heaven.

 

 
 
 

Paulandi is pragtig, skoon en netjies.
Beslis n moet kuier plekkie. Dit was ons eerste keer, maar verseker nie die laaste nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat die natuur en wilde diere Geniet en waardeer.

 
 
 

Absoluut ‘n belewenis en klein stukkie “vrede-en-eden”.
Beveel defnitief aan as jul “baterye” wil herlaai. Diere is letterlik op jou voorstoep en agterdeur.

 
 
 

Baie skoon en netjiese huisie.
Lekker kuier houtdek en uitstekende braai geriewe.

 

 
 
Rjc Erasmus

 


Great weekend at Paulandi with my Love!

 

 
 
 
Once again what a great weekend.
 
 
 
Thank you for sharing this amazing bushveld experience with us.
You rock. What an amazing place and honor to be here we will never forget this experience. Wow wow wow. Thank you so much Alice to bring us along we love you.

 

 
 
 
Alice Kirk
Mei 9, 2019

 

What an exciting experience we had in this little bushveld space.

We were privileged to be so close to wildlife we never thought this could be so special. Thanks for coming along mom, dad and my brother. Love you too bits. Thank you Paulandi!

 
 
 
One amazing place.
You have to come and see your self.

 

 
 
 

Beautiful, peaceful!
Just what you need to relax.

 

 
 
 
Februarie 3, 2019

 

Dit was n baie rustige en lekker naweek.

Huis is baie goed toegerus. My dogtertjie het die diere en speelplek baie geniet!

 
 
Januarie 4, 2019
 

Ons gesin het die tydjie by Paulandi in Leeupoort geweldig geniet. 

Dit is regtig hemel op aarde en ons wens ons kon ‘n paar dae langer gebly het. Die verblyf is skitterskoon, uiters gerieflik en alles wat ‘n mens nodig het (en meer) is tot jou beskikking by die huis. Die vooraf kommunikasie was 100%.

Die stilte en rustigheid was vir ons as stadsmense ‘n ware salwing vir die siel. Ons het die diere was besoek afgelê het terdeë geniet en het lekker gelag vir veral die vlakvarke en zebras was sommer by die kombuis wou inkom om te vra vir iets te ete. Ons kon ongelukkig nie nóg boskos in die hande kry nie (alles was uitverkoop), maar ‘n paar opgesnyde appels het die ding gedoen. Die nagapies het ook elke aand kom kuier en is baie lekkerbekkig. Hulle wil net piesangs hê en niks anders nie. Hulle vir het groot vermaak gesorg met hulle spronge uit die boom tot op die stoep en terug.

Paul en Liandie, weereens baie dankie vir die voorreg om in julle plek te kon tuisgaan. Dit was ons eerste besoek aan die Bosveld,, maar beslis nie die laaste nie.

Groete, Andries, Marita en kinders.