Resensies 2018

Anton Duvenage
January 7, 2018

‘n Ongelooflike ervaring, elke dag is daar ‘n nuwe verrassing besoek.  Die akkomodasie is uit die boonste rakke met ‘n pragtige uitkyk dek.  Ons het zebras, kudu, njala, eland, bosbokkies en impala met die hand gevoer.  Ek sal enige natuur liefhebber aanbeveel om gebruik te maak van die bekostigbare ervaring.