Resensies 2017

Annelien En Teerpad Bezuidenhout
Desember 28, 2017
Dit is die mees amazingste plekkie om te kuier in die hartjie van die bos!

 

 

Dion Pauley
Desember 22, 2017
Dit was nou regtig besonderse week in ‘n goed toegeruste plek. Die lugversorger en ys masjien was wenners. Die interaksie met die diere was iets om te beleef. Baie dankie.

 

 

Roma Beukes
Desember 17, 2017
Ons het dié paar dae by Paulandi vreeslik geniet! Alles was net perfek en die lugverkoeling regtig ‘n bonus in dié hitte. Sou graag langer wou bly as daar plek beskikbaar was! Sal Paulandi vir vriende aanbeveel!  Roma en Pieter

 

 

Lizana Combrink Cilliers
Desember 12, 2017
Nader aan die natuur kan jy nie. Ons was vir 3 dae in die paradys. Rus vir die siel. Ons het so lekker gebly in die huisie en tussen die diere gebraai. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie. Alles was perfek!

 

 

Kobus Jordaan
November 20, 2017
Dit was ‘n heerlike naweke in ‘n baie gerieflike en netjiese huisie. Dankie dit was baie ontspannend. Groete.

 

 

Wendy Labuschagne
Oktober 26, 2017
Amazing place! Fed tons of animals and had some wonderful close encounters. The house is lovely and the outside really encourages the animals to come and visit. Thank you for sharing this small piece of paradise with us!

 

 

Marlene Gold
Oktober 8, 2017
What a lovely get away. If you like the bush, you would love this spot.  Your every need is catered for, all the luxuries of home with the awesomeness of the bushveld.  You have the once in a lifetime experience of seeing wild animals up close and personal without a separating fence.  Paulandi will definitely see us again.

 

 

Elize Horne
September 25, 2017
Hierdie is my hartshuis. Wat ‘n lieflike recharge plekkie. Diere is mooi versorgd en mense vriendelik, laat mens sommer tuis voel.

 

 

Rena Oosthuyzen
September 22, 2017
Dankie baie dit was regtig baie lekker – baie rustig. Diere mak en het dit baie geniet en lekker gerus.

 

 

Marietjie Jevon
Augustus 21, 2017
Wat ‘n heerlike naweek by Paulandi! Die huisie is pragtig en netjies, baie goed toegerus. Wat die naweek net meer spesiaal gemaak het is al die diere by die huis, die voerkrippe is ‘n uitstekende idee, dit lok soveel verskillende diere. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan kuier.

 

 

Retha Coetzer
Augustus 15, 2017
Heerlike naweek hier gehad. Wild is ongelooflik mak! Beveel die plek verseker aan.

 

 

Hantie Gauche
Julie 23, 2017
Wat ‘n wonderlike naweek. Het lekker saam met die diere gekuier en ook kwaliteit tyd saam met my gesin gehad. Dankie Paul en Liandie vir jul vriendelike diens.

 

 

Charise Meistre
Julie 20, 2017
Wat ‘n wonderlike ervaring! Elke 2 ure kom ‘n ander verrassing uit die bos kuier! Ons het selfs ‘n ystervark gehad wat ons kom groet het een aand! Diere is so mak, dit het vir ure se opwinding van die kinders gesorg om die Elande, Koedoes, Zebras letterlik 2 meter weg dop te hou. Net pa was braaf genoeg om hulle te probeer voer. Dankie vir die lekker rus! Ons sien julle gou weer!

 

 

Awie Michelle Engelbrecht
Julie 9, 2017
Baie nice plekkie. Sal defnitief dit aan beveel.  Lekker gerus en die diere is baie mak.

 

 

Allistair Gillmer
Julie 8, 2017
5 Star rating for this gem hidden in the bush. We had an amazing time and loved the animals that were always grazing around the house. Amazing experience. We will definitely go back!  Adria & Allistair

 

 

Rina Van Wyk
Julie 6, 2017
Was 2 weke terug in Leeupoort, was ‘n wonderlike ervaring die diere is mak en dis rustig. Sal verseker weer gaan.

 

 

Dalene Dreyer
Julie 2, 2017
Very nice I love it and it look very peaceful and quiet and every body will love to stay there if you truly love nature like I do.

 

 

Riekie McKenzie
Julie 1, 2017
Baie mooi plek. Lekker rustig.

 

 

Annatjie Laubscher
Junie 27, 2017
Dit is rustig met diere wat vir jou kom kuier en hulle het ons vriendelik ontvang en ons het al 3 maal daar gaan vakansie hou en het dit baie geniet!

 

 

Martie Snyders
Mei 28, 2017
Wat ‘n besonderse naweek! Die perfekte huisie tussen die diere, baie spesiaal. Sal more teruggaan as ek die geleentheid kry!

 

 

Rene Le Roux
Mei 28, 2017
Julle plekkie lyk pragtig en ek is baie lief vir die natuur. 

 

 

JOmari Oosthuizen
Mei 22, 2017
Was saam Annemarie daar… was amazing en lekker.

 

 

Annemari Eilers
Mei 22, 2017
Fantastiese lekker en mooi plek. Beslis die paar km die moeite werd. Sien julle sommer binnekort weer. Regte bos atmosfeer en natuurlik die wild. WOW

 

 

Elaine Ras
Mei 4, 2017
Julle sal ons verseker weer sien.

 

 

Quintas Renison
April 2, 2017
Thank you for the great weekend at Paulandi. We were well rested and our unexpected visitors was awesome. Thanks for having us at your cute house. It was a stunning weekend away. We will definitly visit again soon.

 

 

Marius Swanepoel
Maart 5, 2017
Was ‘n onvergeetlike ervaring met al die diere wat jou wakker maak en kom kos soek. Alles wat jy benodig is in die huis. Sal die plekkie aanbeveel. Baie dankie vir die 9 dae wat ons daar kon bly.

 

 

Adri van Staden
Februarie 21, 2017
Dit is ‘n pragtige plekkie en die diere is hier by ons en dit is so rustig. Dit is net wonderlike hier. En dit is so lekker wegbreek plekkie.

 

 

Lorinda Maritz
Februarie 5, 2017
Wat ‘n ongelooflike netjiese en pragtige plekkie! Ons het sooo lekker ontspan en sal dit beslis aan enige iemand aanbeveel. Ons gaan beslis vir al die diertjies weer kom kuier.

 

 

Ilzann Nortje
Januarie 29, 2017