Anna Patat Rudolph Hattingh

Dit was n ervaring op sy eis, n goeie weg breek van n besige lewe. My kind het die ervaring van die nabyheid van diere ondervinding uiters gevind en kon nie wag vir die aande om te braai sodat die diere kon nader kom vir voedings tyd. Ons sal daarvan hou om weer te gaan.

Anna Patat Rudolph Hattingh

( Besoeker 4-6 Julie 2016 )

Other Testimonials

Wanneer iemand ons besoek en 'n resensie doen op ons Facebook Blad, dan word daardie resensie hier geplaas met 'n skakel op hulle naam na die resensie op Paulandi se Facebook blad. Loer hieronder na al die bestaande resensies......

Facebook – Resensies

( Facebook Blad )

Ek was nou al verskeie kere by Leeupoort en kan nie kla oor enige van die blyplekke nie maar Paulandi was absoluut fantasties. Die huis is gerieflik en goed beplan. Alle benodighede was beskikbaar om ons verblyf aangenaam te maak, ek het nie eens my eie messe gebruik nie want al die messe wat mens nodig het is daar EN DIT WAS SKERP...... nie stomp nie. Ek het nie nodig gehad om enige van my eie goed uit te haal nie. Ons het op Thabazimi 'n sak Boskos gekoop want daar was 'n groot verskeidenheid wild, ons moes net almal voer. Die Eland eet tot die voerkrip leeg is dan wag hy vir nog. Tussen 5 en 7 koedoes op 'n slag, 5 Zebra's. Nyala's, varke, bobejane en baie meer, moet nie vergeet van Saartjie wat nie hande het nie. Lees meer op Facebook......

Gawie Bester‎

( Besoeker 16-19 Mei 2016 )

What an amazing experience!! For once a breakaway that is affordable so we can enjoy our nature as much as International Tourists, with the best quality accommodation. The facilities, house, booking etc. was all amazing. This place is for nature lovers and those that need a break from the city. As animal lovers, we absolutely fell in love with the this house and all the animal friends coming to visit.

Sandra Jeffree

( Besoeker 18-20 Maart 2016 )

Wat n ongelooflike netjiese en pragtige plekkie! Ons het sooo lekker ontspan en sal dit beslis aan enige iemand aanbeveel. Ons gaan beslis vir al die diertjies weer kom kuier.

Lorinda Maritz

( Besoeker 3-4 Februarie 2017 )

Wat n wonderlike plek, n stukkie hemel. Pragtige skoon en netjiese plek. Baie gerieflik en die oulikste diere onder die son. Dit was die belewenis van n leeftyd.

Charlotte En Theo Nothnagel

( Besoeker 7-8 September 2016 )

Good morning... I am writing this out of your stunning house. I would like to take this chance to thank you for a great experience... Shane and I were able to hand feed pigs, zebras and the most amazing kudu bull. I will be coming back. Thank you again.

Ryan Houbert

( Besoeker 11-12 November 2016 )

Wat 'n wonderlike lekker plekkie binne die bosse so naby aan.die natuur. Dit was verskriklik lekker. Ons sal nêrens anders binne Leeupoort weer gaan bly na ons die afgelope naweek by julle plek was nie. Julle sien ons verseker gou weer.

Izabel Hoogendoorn

( Besoeker 14-15 Oktober 2016 )

Dit is 'n pragtige plekkie en die diere is hier by ons en dit is so rustig. Dit is net wonderlike hier. En dit is so lekker wegbreek plekkie.

Adri van Staden

( Besoeker 20-22 Februarie 2017 )

Wat 'n wonderlike ervaring in die bos!! Paulandi is baie skoon en netjies en als is net van die beste! Behalwe die ervaring wat ons met die verskillende diere gehad het het ons die huisie net so geniet! Dit was awesome, ons sal graag weer van die plekkie gebruik maak! Baie dankie julle!

Anita Curlewis

( Besoeker 23-24 September 2016 )

Wat 'n Awesome plek. Hierdie is 'n plek wat waarlik ons verwagtinge op alle vlakke oortref het. Alles wat ons aan kon dink was daar en nog meer. Hierdie is die plek vir mense wat waarlik 'n breek soek van alles en almal maar nog steeds in luuksheid. Van die bespreking tot ons die oggend uit is was uiters professioneel. Dankie Dankie sal hierdie plek vir almal aanbeveel!!!

Anna-Marie Rex

( Besoeker 21-24 November 2016 )